Manna vir Mammas

R150

Manna vir Mammas, is vol motivering en inspirasie uit die Bybel. Optel woorde vir die moeilike tye, en dankbare woorde vir die beter tye, sal kos vir jou siel wees deur die reis van 40 weke se Stilte tyd saam met God.

Elke hoofstuk het ‘n boodskap en studie verse met ‘n plek vir notas, inkleur en gebed.

Category:

Description